Barbara Nichols (10 Desember 1928 – 5 Oktober 1976) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Sweet Smell of Success (1957), Where the Boys Are (1960), The George Raft Story (1961), en The Loved One (1965).

Barbara Nichols
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Barbara Marie Nickerauer
Geboorte (1928-12-10)10 Desember 1928
Sterfte 5 Oktober 1976 (op 47)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1956: The King and Four Queens
  • 1956: Manfish
  • 1957: Sweet Smell of Success
  • 1957: Pal Joey
  • 1959: That Kind of Woman
  • 1959: Woman Obsessed
  • 1960: Where the Boys Are
  • 1961: The George Raft Story
  • 1962: House of Women
  • 1965: The Loved One
  • 1965: The Human Duplicators
  • 1968: Criminal Affair
  • 1974: The Photographer

TelevisiereekseWysig

  • 1958: Love That Jill
  • 1958: The Steve Lawrence-Eydie Gorme Show
  • 1965: Make the Scene

TelevisierolprenteWysig

  • 1959: The Scarface Mob

Eksterne skakelsWysig