Barilla
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Barilla is 'n Italiaanse vervaardiger van graankos. Die onderneming, wat sy setel in Parma het, is die wêreldmarkleier in die pastabedryf. 'n Twintigtal handelsmerke, meestal vir graanprodukte soos brood, koekies en versnaperinge, is in besit van die Barilla Groep.
Barilla | |
Tipe | Privaat maatskappy in familiebesit |
---|---|
Gestig | 28 September 1877 |
Hoofkantoor | Parma, Italië |
Sleutelpersone | Pietro Barilla (stigter) Guido Barilla (voorsitter) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Graankos |
Produkte | Pasta, brood, beskuite, koekies, souse en ander |
Inkomste | €3,468 miljard (2017) |
Werknemers | 8 420 (2017) |
Webwerf | barillagroup.com |