Beenmurg
In die mediese vakterminologie verwys beenmurg (Latyn: medulla ossium) na die sagte massa wat die holtes in die beendere vul. Dit bestaan uit bindweefsel met 'n groot hoeveelheid vet- en murg-selle. Die rooi en wit bloed-liggaampies word in die beenmurg vervaardig.
Sien ook
wysig- Beenmurgontsteking (osteomiëlitis)
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Beenmurg.