Beestekraalspruit
Die Beestekraalspruit vloei saam met die Houtbosloop, 'n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga in Suid-Afrika.
Beestekraalspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Oorsprong | Makobulaan Natuurreservaat |
Monding | Houtbosloop |
Monding-hoogte | 1085 m |
Koördinate: 25°17′30″S 30°34′14″O / 25.29167°S 30.57056°O |