Bekasi
Bekasi is 'n stad in Indonesië op die Java-eiland. Bekasi is 'n voorstad van Jakarta.
Bekasi | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indonesië |
Administratiewe gewes | Wes-Java |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 210,49 vk km |
Bevolking: | |
- Totaal (2006) | 1.773.470 |
- Bevolkingsdigtheid | 8.425/vk km |
Tydsone | UTC +7 |
- Somertyd | UTC +8 |
Burgemeester (party) | H. Achmad Zurfaih |
Amptelike webwerf | www.bekasi.go.id |
Die stad het 'n treinstasi.
Stadsbuurte
wysigDie stad het 12 amptelike stadsbuurte.
- Bantar Gebang
- Wes-Bekasi
- Suid-Bekasi
- Oos-Bekasi
- Noord-Bekasi
- Jatiasih
- Jatisampurna
- Medan Satria
- Mustika Jaya
- Pondok Gede
- Pondok Melati
- Rawa Lumbu