Bellspas is 'n bergpas geleë in die Vrystaat, Suid-Afrika, op die R70 pad tussen Winburg en Bloemfontein.