Ben, in the World
Ben, in the World is 'n roman deur Doris Lessing wat die eerste keer in 2000 gepubliseer is. Dit is die opvolgverhaal van haar 1988 roman The Fifth Child. Dit skets die lewe van 'n buitestaander, en Lessing gebruik haar hoofkarakter in hierdie roman om kommentaar te lewer op 'n samelewing wat 'n groot omwenteling ondergaan.
Ben, in the World
| |
---|---|
Skrywer | Doris Lessing |
Land | Verenigde Koninkryk |
Taal | Engels |
Genre | Roman |
Uitgewer | HarperCollins |
Uitgegee | 2000 |
Medium | Druk (gebind & sagteband) |
Bladsye | 178 |
ISBN | 0-06-019628-9 |
Voorloper | The Fifth Child |