Ben Etive-dam
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Ben Etive-dam is 'n besproeiingsdam in die Valschrivier by Ceres.
Ben Etive-dam | |
---|---|
Amptelike naam | Ben Etive-dam |
Ligging | naby Ceres |
Provinsie/Land | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Koördinate | 33°26′3″S 19°24′14″O / 33.43417°S 19.40389°O |
Dam in | Valschrivier |
Doel | Besproeiing |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Boogdam |
Reservoir | Lakenvlei |
Kapasiteit | 153 000 m³ |
Hierdie dam lê 10½ km van die dorp en by die Ben Etive-natuurreservaat aan die noordekant van die Matroosberge. Dit is by 33° 26′ 3″ suid en 19° 24′ 14″ oos.
Die volume van die dam is 153 000 m³.