Benedewindse Eilande (dubbelsinnig)
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad
Benedewindse Eilande is die noordelike eilande van die Klein-Antille.
Benedewindse Eilande kan ook verwys na:
- Benedewindse Eilande (Geselskapseilande), die westelike eilande van die Geselskapseilande in Frans-Polinesië
- Pulau Bawah, ou koloniale naam vir die groep van ses Indonesiese eilande was Benedewindse Eilande
- Sotavento Eilande ("Sotavento" beteken "Benedewindse"), die suidelike eilandgroep van die Kaap Verdiese eilandgroep
- Noordwestelike Hawaiiaanse Eilande, ook bekend as die "Benedewindse Eilande", of die "Benedewindse Hawaiiaanse Eilande"
- Britse Benedewindse Eilande,'n voormalige Britse kolonie in die Klein-Antille
Sien ook
wysig- Benedewindse Antille, die mees suidelike eilande van die Klein-Antille