Bengkoeloe
Bengkoeloe (vroër Bengkoelen) is 'n stad en lê op die Sumatraeiland in die provinsie Bengkoeloe in Indonesië. Bengkoeloe is die provinsiale hoofstad.
Bengkoeloe | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indonesië |
Administratiewe gewes | Bengkulu |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 151,7 vk km |
Bevolking: | |
- Totaal (2007) | 340.000 |
Tydsone | UTC +7 |
- Somertyd | UTC +8 |
Amptelike webwerf | http://www.bengkulukota.go.id/ |
Eksterne skakels
wysig- Kaart van die stad Bengkoeloe[dooie skakel]