Benjamin Bennett
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Benjamin Bennett (1904–1985) was ’n Suid-Afrikaanse misdaadskrywer en joernalis. Hy het talle boeke gelewer en was ook die spookskrywer van Looking At My Heart (1968), die biografie van die hartoorplantingspasiënt Philip Blaiberg.[1]
Bennett is in 1904 in Kimberley gebore en matrikuleer van die Kimberley Boys' High School. Van 1925 tot 1975 werk hy as 'n joernalis vir die Cape Argus, daarna as nuusredakteur en uiteindelik as die redakteur van Argus Action.[2] Hy is in 1985 oorlede.
Publikasies
wysigBoeke uit sy pen:[3]
- Down Africa's Skyways (1932)
- Up For Murder (1934) met François Pierre Rousseau
- Famous South African Murders (1938)
- Hitler Over Africa (1939)
- Too Late For Tears (1948)
- The Clues Condemn (1949)
- The Evil That Men Do (1950)
- Murder Is My Business (1951)
- Why Did They Do It? (1953)
- And Your Verdict? (1954)
- Destiny Comes Too Soon (1955)
- Freedom Or The Gallows (1956)
- This Was A Man (1958)
- Genius For the Defence (1959)
- Murder Will Speak (1962)
- Why Women Kill (1965)
- Why Men Kill (1965)
- The Amazing Case of the Baron von Schauroth (1966)
- The Cohen Case (1971)
- They Crossed My Path (1972)
- Some Don't Hang (1973)
- The Noose Tightens (1974)
- Was Justice Done? The Scissors Murder (1975)
Verwysings
wysig- ↑ HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
- ↑ Introduction to BC 871 BENJAMIN BENNETT COLLECTION, Manuscripts & Archives, University of Cape Town Libraries
- ↑ Benjamin Bennett – South Africa's Greatest True Crime Reporter/Author by Doug Nicholson with further listing by blog contributor "Tim" Geargiveer 26 April 2012 op Wayback Machine