Bent Mejding

Deense akteur

Bent Mejding (14 Januarie 1937 - 12 November 2024) was 'n Deense akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Flickering Lights (2000), Brothers (2004), en We Shall Overcome (2006).

Bent Mejding
Geboorte 14 Januarie 1937
Sterfte 12 November 2024 (op 87)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hy was getroud met aktrise Susse Wold.[1]

Mejding sterf as 'n gevolge van erge longontsteking op 12 November 2024.[2]

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1961: Reptilicus
  • 1975: Kun sandheden
  • 2000: Flickering Lights
  • 2004: Brothers
  • 2006: We Shall Overcome
  • Chippies

Televisiereekse

wysig
  • 1991: The Julekalender
  • 1992: Gøngehøvdingen
  • 1994: Jarl's

Televisierolprente

wysig
  • 1970: Et godt liv
  • 1971: Viceværten

Video's

wysig
  • 1993: Sarah Young Private Fantasies 28
  • 2005: SoulDecision: Hypnotize

Verwysings

wysig
  1. "Bent Mejding" (in Danish). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2010. Besoek op 7 September 2020.{{cite web}}: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)
  2. "Skuespiller Bent Mejding er død" (in Deens).

Eksterne skakels

wysig