Bert Bailey
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bert Bailey (11 Junie 1868 – 30 Maart 1953) was 'n Australiese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente On Our Selection (1932), Grandad Rudd (1935), The Farmer Goes to Town (1938), en Dad Rudd, M.P. (1940).
Bert Bailey | |
Geboortenaam | Bert Bailey |
---|---|
Geboorte | 11 Junie 1868 |
Sterfte | 30 Maart 1953 (op 84) |
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1910: The Squatter's Daughter
- 1932: On Our Selection
- 1933: The Squatter's Daughter
- 1935: Grandad Rudd
- 1938: The Farmer Goes to Town
- 1940: Dad Rudd, M.P.
Televisierolprente
wysig- 1995: The Celluloid Heroes