Bespreking:Naudesnekpas
Jongste opmerking: 13 jaar gelede deur JCBrand
Moet die naam nie met 'n akuut gespel word nie? M.a.w Naudésnekpas? Hier's 'n paar voorbeeld waar dié spelling gebruik word:
- http://www.weg.co.za/bestemmings/storie/154/
- http://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/1997/10/21/4/3.html
- http://www.stywelynetightlines.co.za/articles.htm?issueID=15&category=Fly%20Fishing
Groete JCBrand (kontak) 10:57, 21 Mei 2011 (UTC)
- Ek sou so dink, ja! Ander vraag, is daar 'n verkil tussen Naudesnekpas en Naudebergpas? Groete. Anoniem
- Reg, dan gaan ek hierdie blad 'n aanstuurblad na Naudésnekpas maak.
- Oor jou vraag, dit wil voorkom asof hulle verskillend is:
- http://geographic.org/geographic_names/name.php?uni=-1841327&fid=5664&c=south_africa
- http://geographic.org/geographic_names/name.php?uni=-1841340&fid=5620&c=south_africa
- Groete JCBrand (kontak) 11:18, 21 Mei 2011 (UTC)
- Gaaf, dankie vir die navorsing! Groete. Anoniem