Bespreking:Superrugby

Is dit nie so dat die Super 14-span amptelik as die Bulls bekend staan en die provinsiale span as die Blou Bulle/Blue Bulls nie? Geld dieselfde nie ook vir die Sharks en die Natalse Haaie/Natal Sharks nie? Verwys na die Engelse Wikipedia wat dit so stel: It is easy to confuse the Bulls with the "Blue Bulls", also known by their sponsorship name of "Vodacom Blue Bulls". The Blue Bulls are the representative team of the Blue Bulls Rugby Union, and compete in South Africa's domestic competition, the Currie Cup. The Bulls draw most of their players from the Blue Bulls, but can also draw from the Falcons. Rede waarom ek vra, is omdat daar in die Super 14-artikel van die Blou Bulle gepraat word. Ollie -- e-posadres: dugeot BY iafrica punt com

Begin 'n bespreking oor Superrugby

Begin 'n bespreking
Terug na "Superrugby"-bladsy.