Bespreking:Susan Scott

Jongste opmerking: 2 jaar gelede deur Jeanine (2018) in onderwerp Films en Natuurlewe

Films en Natuurlewe

wysig

Sal julle saamstem dat die vertaling van 'wildlife' eerder 'natuurlewe' as 'wildlewe' is, en dat die sinonieme, film en rolprent beide standaard Afrikaans is? Baie dankie. Jeanine (2018) (kontak) 12:31, 5 April 2022 (UTC)Beantwoord

Terug na "Susan Scott"-bladsy.