Bespreking:Swartkopreier
Jongste opmerking: 18 jaar gelede deur Alias
Wat is 'n binomial naam? --Alias 09:20, 10 Februarie 2006 (UTC)
- 'n Binomiaal is daai latynse tweeterm (tweeledige naam) wat ons in die algemene omgangstaal 'n spesie se wetenskaplike naam noem. --RM 13:54, 10 Februarie 2006 (UTC)
- Is dit dus 'n "binomiale naam" of 'n "binomiaalnaam", dalk? --Alias 14:57, 10 Februarie 2006 (UTC)