Bestek
Moet nie verwar word met Verstek nie.
Die bestek (Engels: "range") van iets is gewoonlik die grense waartussen dit bestaan. Dit kan na die volgende verwys:
- Statistiek: In statistiek is die bestek van data die verskil tussen die hoogste en laagste waarde in 'n stel data.
- Projekbestuur: In 'n projek is die werksbestek of werksomvang (Engels="scope of work") die afbakening van die werk wat gedoen moet word.
Sien ook
wysigEngelse definisie van die Duitse woord besteck.