Betty Field
Amerikaanse aktrise
Betty Field (8 Februarie 1916 – 13 September 1973) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Of Mice and Men (1939), Victory (1940), Picnic (1956), en BUtterfield 8 (1960).
Betty Field | |
Geboorte | 8 Februarie 1916 |
---|---|
Sterfte | 13 September 1973 (op 57) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1934–71 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1939: Of Mice and Men
- 1939: What a Life
- 1940: Victory
- 1940: Seventeen
- 1941: Blues in the Night
- 1941: The Shepherd of the Hills
- 1942: Are Husbands Necessary?
- 1942: Kings Row
- 1943: Flesh and Fantasy
- 1944: The Great Moment
- 1944: Tomorrow, the World!
- 1945: The Southerner
- 1949: The Great Gatsby
- 1956: Picnic
- 1956: Bus Stop
- 1960: BUtterfield 8
Televisiereekse
wysig- 1951: Cosmopolitan Theatre
- 1954: Love Story
Televisierolprente
wysig- 1959: Ah, Wilderness!