Beulah Poynter (6 Junie 1883 – 13 Augustus 1960) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Lena Rivers (1914), The Little Girl That He Forgot (1915), The Miracle of Money (1920), en Her Splendid Folly (1933).

Beulah Poynter
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1883-06-06)6 Junie 1883
Sterfte 13 Augustus 1960 (op 77)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1914: Lena Rivers
  • 1914: Born Again
  • 1914: Hearts and Flowers
  • 1914: The Ordeal
  • 1915: The Little Girl That He Forgot
  • 1915: Hearts of Men
  • 1920: The Miracle of Money
  • 1933: Her Splendid Folly
  • 1933: Love Is Dangerous

Eksterne skakelsWysig