Beverwijk is 'n stad en munisipaliteit in Midden-Kennemerland in die Nederlandse provinsie Noord-Holland. Die munisipaliteit het 39 856 inwoners en 'n oppervlakte van 20,38 km² (waarvan 1,8 km² water is).

Beverwijk
Munisipaliteit
Die Grote Kerk
Die Grote Kerk
Vlag van Beverwijk
Vlag
Wapen van Beverwijk
Wapen
Ligging van Beverwijk-munisipaliteit in Noord-Holland
Ligging van Beverwijk-munisipaliteit in Noord-Holland
Koördinate: 52°29′00″N 4°39′00″O / 52.48333°N 4.65000°O / 52.48333; 4.65000
LandVlag van Nederland Nederland
Provinsie Noord-Holland
Regering
 • BurgemeesterMartijn Smit (PvdA)
Oppervlak
 • Totaal20,38 km2 (7,87 vk. myl)
 • Land18,58 km2 (7,17 vk. myl)
 • Water1,8 km2 (0,7 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal39 856
 • Digtheid2 145/km2 (5 560/vk. myl)
Poskode
1940-1949
Skakelkodes0251
Webwerfwww.beverwijk.nl

Omstreeks 1640 was daar ook 'n dorp met die naam Beverwyck in die Nederlandse kolonie Nieu-Nederland. Hierdie dorp is later hernoem na Albany, New York Staat.

Fotogalery

wysig

Eksterne skakels

wysig

52°29′11″N 4°39′23″O / 52.48639°N 4.65639°O / 52.48639; 4.65639{{#coordinates:}}: cannot have more than one primary tag per page