Bimmen
Bimmen is 'n plat landboudorp in die weste van die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale, wat tot die munisipaliteit Kleef behoort. Bimmen lê langs die suidelike oewer van die Ryn en naby die Nederlandse dorp Millingen aan de Rijn. Die dorp het sowat 170 inwoners en beslaan 2,09 km².
Bimmen | |
---|---|
Stadsdeel | |
Katolieke St. Martinuskerk | |
Koördinate: 51°51′31″N 6°4′5″O / 51.85861°N 6.06806°O | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Noordryn-Wesfale |
Distrik | Kleef |
Stad | Kleef |
Eerste verwysing | 891/892 |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,09 km2 (0,81 vk. myl) |
Hoogte | 12 m (39 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 170 |
• Digtheid | 81/km2 (210/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1:00 (MET) |
• Somertyd | UTC+2:00 (MEST) |
Poskode | 47533 |
Skakelkodes | 0 28 21 |
Bimmen is die eerste keer in 891/892 beskryf maar was reeds langer bewoon. Die katolieke St. Martinuskerk dateer terug tot die 12de eeu.
Eksterne skakels
wysig- (de) Bimmen, Stadt Kleve