Bisdom (Deense Volkskerk)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Deense Volkskerk (evangelies-lutherse Kerk) het 10 bisdomme (Deens: Stift) in Denemarke:
Bisdom | Biskop | Lede | Tuisblad | Katedraal |
---|---|---|---|---|
Bisdom Aalborg | Søren Lodberg Hvas | 459 046 | http://www.aalborg.stift.dk/ | Budolfi Katedraal |
Bisdom Funen | Kresten Drejergaard | 412 401 | http://www.fyens.stift.dk/ | St. Knuts Katedraal |
Bisdom Haderslev | Niels Henrik Arendt | 386 524 | http://www.haderslev.stift.dk/ | Mariakerk, Hadersleben |
Bisdom Helsingør | Lise Lotte Rebel | 728 072 | http://www.helsingoerstift.dk/ | St. Olai Katedraal, Helsingør |
Bisdom Kopenhagen | Erik Norman Svendsen | 467 950 | http://www.kobenhavnsstift.dk/ | Vor Frue Domkirke, København |
Bisdom Lolland-Falster | Steen Skovsgaard | 97 101 | http://www.lf.stift.dk/ | Maribo Katedraal |
Bisdom Ribe | Elisabeth Dons Christensen | 348 246 | http://www.ribe.stift.dk/ | Vor Frue Domkirke, Ribe |
Bisdom Roskilde | Jan Lindhardt | 594 854 | http://www.roskilde.stift.dk/ | Katedraal van Roskilde |
Bisdom Viborg | Karsten Nissen | 363 695 | http://www.viborg.stift.dk/ | Vor Frue Domkirke, Viborg |
Bisdom Århus | Kjeld Holm | 648 553 | http://www.aarhus.stift.dk/ | St. Clemens Katedraal, Århus |
Verder is daar 1 bisdom in Groenland en was daar tot 2007 ook 1 in die Faroëreilande.