Bittersoet (kleur)
#FE6F5E |
Bittersoet is 'n rooierige skakering van oranje kleur.
Die eerste aangetekende gebruik van bittersoet as 'n kleurnaam in Engels was in 1892.
'n Crayolakleur genaamd "bittersweet" (en) word sedert 1949 gemaak.
Kleurkoördinate
wysigVolgens verskeie kleurskemas word bittersoet as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #FE6F5E |
RGB-kleurmodel | (254, 111, 94) |
CMYK | (0, 56, 63, 0) |
HSV | (6°, 63%, 100%) |
Sien ook
wysig