Bivanedam
Die Bivanedam is geleë in die Bivanerivier in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dam is in 2000 voltooi en het 'n bakmaat van 115 miljoen m3.
Bivanedam | |
---|---|
Uitsig vanaf kampeerarea
| |
Amptelike naam | Bivanedam |
Ligging | Naby Vryheid |
Provinsie/Land | KwaZulu-Natal, Suid-Afrika |
Koördinate | 27°31′10″S 31°3′15″O / 27.51944°S 31.05417°O |
Dam in | Bivanerivier |
Doel | Besproeiing en huishoudelik |
Openingsdatum | 2000 |
Eienaar | Impala User Association |
Soort dam | Boogdam |
Hoogte van wal | 54 m |
Lengte van wal | 865 m |
Bakmaat | 115 000 000 m3 |