Blagowesjtsjensk
Blagowesjtsjensk (Russies: Благове́щенск) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Amoer-oblast. Die bevolking in 2014 was 220 077.
Blagowesjtsjensk Благовещенск | |
---|---|
Stad | |
Die Amoer in Blagowesjtsjensk | |
Ligging van Amoer-oblast in Rusland | |
Koördinate: 50°22′N 127°31′O / 50.367°N 127.517°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Amoer-oblast |
Stigting | 1856[1] |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Aleksandr Aleksandrowitsj Kozlof |
Bevolking | |
• Totaal | 220 077 |
Tydsone | UTC+10:00 |
Webwerf | http://www.admblag.ru |
Verwysings
wysig- ↑ Энциклопедия Города России. Moskou: Большая Российская Энциклопедия. 2003. p. 48. ISBN 5-7107-7399-9.
Eksterne skakels
wysig- Amptelike webtuiste (ru)
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Blagowesjtsjensk.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia