Blitar
Blitar is 'n stad in Indonesië op die Java-eiland in die Oos-Java-provinsie. Dit lê suid van die vulkane Kelud en Kawi.
Blitar | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indonesië |
Administratiewe gewes | Oos-Java |
Koördinate | 8 6S 112 9E |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 32,578 vk km |
Bevolking: | |
- Totaal (2007) | 132.000 |
- Bevolkingsdigtheid | 3.875/vk km |
Tydsone | UTC +7 |
- Somertyd | UTC +8 |
Amptelike webwerf | http://www.blitar.go.id. |
Soekarno, 'n boorling van Blitar en die eerste president van Indonesië, lê hier begrawe.
Burgemeester
wysig- Nederlands-Indiese tyd: J.H. Boerstra (1929-1934); C.E. Cohen (1934-1938); Mr. O.J.A. Qaurtero (1938-1942).
- Japanse besetting: Drajat Prawiro Soebroto (1942-1943); Soedrajat (1943-1944); Mochtar Prabu Mangkunegoro (1944-1945).
- Indonesische tyd: Soerono Harsono (1945-1947); Soenarjo Adiprodjo (1947-1948); Soenarjo (1948); Soetadji (1949-1950); Soepardi (1950-1953); Ismaoen Danoe Soesastro (1953-1956); Soeparngadi (1956-1960); R. Koesmadi (1960); Rm. Prawiro Koesoemo (1960-1964); Fakhihudin (1964 –1968); Drs. Soerjadi (1968); Drs. Soekirman (1969-1975); Drs. Haryono Koesoemo (1975-1980, 1980-1985); Drs. H. Achmad Boedi Soesetyo (1985-1990); H. Istijono Soenarto, SH (1990-1995); Drs. H. Djarot Saiful Hidayat, MS. (1995-nu).