Bloukranspas (Noord-Kaap)
Bloukranspas (Bloukrantzpas) is 'n bergpas aan die noordwestekant van die Bloukransberge, in die Onder-Bokkeveld en die Tankwa-Karoo, op die R355-grondpad tussen Ceres en Calvinia en by 31° 40′ suid en 19° 45′ oos. Dit bereik 'n hoogte van 1 029 m bo seespieël en 'n maksimum helling van 1:12.
Bloukranspas | |
Ligging | Tussen Ceres en Calvinia. |
---|---|
Maksimumhelling | 1:7 |
Hoogte | 1 083m |
Oppervlak | Grond |
In | Bloukransberg |
Pad | R355 |
Die bergpas is in die Noord-Kaap en moet nie met die gelyknamige Bloukranspas in die Oos-Kaap verwar word nie.
Sien ook
wysigBibliografie
wysig- Slingsby, Peter: Tankwa-Karoo & the Roggeveld Escarpment. Slingsby Maps, 2018. www.slingsbymaps.com]