Bloukransrivier (KwaZulu-Natal)
rivier in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Hierdie artikel handel oor die rivier in KwaZulu-Natal. Vir gelyknamige riviere elders, sien Bloukransrivier.
Bloukransrivier | |
---|---|
Stroomgebied | KwaZulu-Natal |
Hoofrivier | Tugelarivier |
Monding-hoogte | 682 m |
Koördinate: 28°46′23″S 30°4′46″O / 28.77306°S 30.07944°O |
Die Bloukransrivier is 'n sytak van die Tugelarivier, en vloei in die KwaZulu-Natal Middeland, Suid-Afrika. Dit ontspring in die voorheuwels van die Njesuthi Drakensberg.
Geskiedenis
wysigDie bekende Bloukransmoorde van Voortrekkers deur die Zoeloekrygers is in 1838 hier gepleeg.
Bron
wysig- Raper, Peter Edmund. 2020. Plekname van Suider-Afrika. Protea Boekhuis. Pretoria.