Bobby Driscoll (3 Maart 1937 – 30 Maart 1968) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Song of the South (1946), The Window (1949), Treasure Island (1950), en Peter Pan (1953).
Bobby Driscoll
|
Geboortenaam
|
Robert Cletus Driscoll
|
Geboorte
|
(1937-03-03)3 Maart 1937
|
Sterfte
|
30 Maart 1968 (op 31)
|
Nasionaliteit
|
Amerikaans
|
Kinders
|
2 dogters, een seun
|
Beroep(e)
|
Akteur
|
Aktiewe jare
|
1943–1965
|
Internet-rolprentdatabasis-profiel
|
- 1945: Identity Unknown
- 1946: Song of the South
- 1946: So Goes My Love
- 1948: So Dear to My Heart
- 1949: The Window
- 1950: Treasure Island
- 1951: When I Grow Up
- 1952: The Happy Time
- 1953: Peter Pan
- 1958: The Party Crashers
- 1951: The Walt Disney Christmas Show
- 1982: Disney's Halloween Treat
- 1986: Disney Sing-Along-Songs: Zip-a-Dee-Doo-Dah
- 1988: Disney Sing-Along-Songs: You Can Fly