Bobonong
Bobonong is 'n dorpie in die ooste van Botswana in die Sentraal distrik. Die dorp se bynaam is Bob-stad of Bob city. Daar woon ongeveer 19 000 mense.
Bobonong | |
---|---|
Koördinate: 21°58′0″S 28°20′0″O / 21.96667°S 28.33333°O | |
Land | Botswana |
Distrik | Sentraal distrik |
Bevolking | |
• Totaal | 19 000 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |