Bochotnica
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bochotnica is 'n dorp naby Kazimierz Dolny in Suidoos-Pole, tussen Puławy en Nałęczów aan die Wisła-rivier. Dit is die hoofdorp van 'n kommune in die Puławy-distrik in die woiwodskap Lublin. Die dorp het in die 2010-sensus 'n bevolking van 1500 gehad.
Bochotnica | |
---|---|
Dorp | |
Kasteelruïnes in Bochotnica | |
Koördinate: 51°20′00″N 21°59′00″O / 51.33333°N 21.98333°O | |
Land | Pole |
Woiwodskap | Lublin |
Powiat | Puławy |
Gmina | Kazimierz Dolny |
Stigting | 14de eeu |
Regering | |
• Burgemeester | Jadwiga Kozak |
Oppervlak | |
• Totaal | 20 km2 (8 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 500 |
• Digtheid | 75/km2 (190/vk. myl) |
Poskode | 24-120 |
Skakelkodes | 48 81 |
Webwerf | kazimierzdolny.pl/bochotnica |