Boesmansnek
Boesmansnek is 'n grenspos tussen Lesotho en Suid-Afrika. Die naaste dorp aan die Lesotho-kant is Sehlabathebe.
Suid-Afrika | Lesotho | |
---|---|---|
Streek | KwaZulu-Natal | |
Naaste dorp | Coleford | Sehlabathebe |
Koördinate | 29°59′30″S 29°01′58″O / 29.9917°S 29.0328°O (onseker) | |
Telefoonnommer | +27 (0)33 7011212 | |
Faksnommer | +27 (0)33 7011219 | |
Besigheidsure - Reisigers | 08:00 - 16:00 | 08:00 - 16:00 |