Boskopdam
Boskopdam is ’n dam in die Mooirivier, naby Potchefstroom, Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Dit is in 1959 opgerig.
Boskopdam | |
---|---|
Amptelike naam | Boskopdam |
Ligging | Naby Potchefstroom |
Provinsie/Land | Noordwes, Suid-Afrika |
Koördinate | 26°32′45″S 27°7′10″O / 26.54583°S 27.11944°O |
Dam in | Mooirivier |
Doel | Besproeiing |
Openingsdatum | 1959 |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Grondvulling |
Hoogte van wal | 33 m |
Lengte van wal | 823 m |
Bakmaat | 20 850 000 m3 |
Reservoir | Boskopdam Reservoir |
Damoppervlak | 37 ha |