Boundary Peak
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Boundary Peak (Boundary Punt) is die hoogste punt in die staat van Nevada in die Verenigde State van Amerika. Die berg is 4 098 meter bo seevlak hoog en net een kilometer van Kalifornië.
Boundary Peak | |
---|---|
Ligging | Nevada, Verenigde State van Amerika |
Hoogte | 4 098 meter bo seevlak |
Koördinate | 37°15′18″N 118°21′24″W / 37.25500°N 118.35667°W |
Bergtipe | Berg |