Boutknipper
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
'n Boutknipper is 'n soort groot buissnytang waarvan die handvatsels 'n groot reduksie bied, waardeur metaalstawe, slotte en boute met 'n gemiddelde deursnee (minder as 1 cm) sonder veel moeite gesny kan word. Soos kabelsnyers, kan boutknippers hidroulies of deur ander kragversterkerstelsels aangehelp word.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Boutknipper.