Boyd Gaines (gebore 11 Mei 1953) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Porky's (1981), Heartbreak Ridge (1986), en Funny Games (2007).

Boyd Gaines
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Boyd Payne Gaines
Geboorte 11 Mei 1953 (1953-05-11) (67 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1981: Porky's
  • 1985: The Sure Thing
  • 1986: Heartbreak Ridge
  • 1988: Call Me
  • 2004: Second Best
  • 2007: Funny Games
  • 2014: Driving Miss Daisy
  • 2018: Roses Are Blind

TelevisiereekseWysig

  • 1975: One Day at a Time
  • 1994: Heavens to Betsy
  • 2006: Angela's Eyes

TelevisierolprenteWysig

  • 2002: Short Talks on the Universe Benefit Performance

Video'sWysig

  • 2004: The Mystery of Maris Continues!

Eksterne skakelsWysig