Brakspruit (Kareemyn)
- Hierdie artikel handel spesifiek oor die Brakspruit wat in Noordwes vloei. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Brakspruit (dubbelsinnig)
Die Brakspruit is 'n sytak van die Sterkstroom in Noordwes in Suid-Afrika. Dit vloei digby die Kareemyn van Lonmin.
Brakspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Noordwes, Suid-Afrika |
Monding | Sterkstroom |
Oorsprong-hoogte | 1 126 m |
Koördinate: 25°39′41″S 27°28′5″O / 25.66139°S 27.46806°O |
Eksterne skakel
wysig- Kaart van die Brakspruit by Geonames.org (cc-by)