Maak hoofkeuseskerm oop

Brendon Hartley (gebore 10 November 1989) is 'n Nieu-Seelandse professionele renjaer wat tans vir die Scuderia Toro Rosso-Hondaspan in Formule 1 jaag.

Brendon Hartley
Brendon Hartley in 2015
Brendon Hartley in 2015
Geboortedatum 10 November 1989 (1989-11-10) (29 jaar oud)
Geboorteplek Palmerston North, Nieu-Seeland
Nasionaliteit Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seelander
Aktiewe jare 2017–
Span in 2018 Scuderia Toro Rosso-Honda[1]
Motornommer 28
Inskrywings 25 (25 begin)
Kampioenskappe 0
Oorwinnings 0
Podiums 0
Loopbaanpunte 4
Voorste wegspronge 0
Vinnigste rondtes 0
Eerste wedren 2017 Verenigde State Grand Prix
Laaste inskrywing 2019 Hongaarse Grand Prix
Laaste seisoen 2017
Verlede jaar plek 23ste (0 punte)

VerwysingsWysig

  1. Freeman, Glenn (16 November 2017). "Toro Rosso keeps Pierre Gasly, Brendon Hartley for 2018 F1 season". autosport.com. Motorsport Network. Besoek op 16 November 2017.