Brooklynteater
Die Brooklynteater is 'n teater wat fokus op klassieke musiek en opera-opvoerings, en is geleë op die hoek van Thomas Edisonstraat and 13de Straat, in die ooste van Pretoria. Die teater wat op 1 April 2010 geopen is, het oorspronklik handel gedryf as Salon Music.[2]
Brooklynteater in Pretoria | ||
Vorige naam | Salon Music | |
Stad of dorp | Pretoria | |
Land | Suid-Afrika | |
Sitplekke | 400[1] | |
Geopen | 1 April 2010 | |
Webtuiste | www.brooklyntheatre.co.za |
Verwysings
wysig- ↑ "Gettickets.co.za: Brooklyn Theatre" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Oktober 2015. Besoek op 4 Oktober 2015.
- ↑ "Brooklyn Theatre Company Profile" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Oktober 2019. Besoek op 4 Oktober 2015.