Brunetto Latini (1220-1294) (Burnectus Latinus in Latyn en Burnecto Latino in Italiaans) was 'n Italiaanse filosoof en politikus. Hy is in Florence gebore.