Bruno VeSota (25 Maart 1922 – 24 September 1976) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Female Jungle (1956), Attack of the Giant Leeches (1959), en Invasion of the Star Creatures (1962), en in die televisiereeks They Stand Accused (1949).
Bruno VeSota
|
|
Geboortenaam
|
Bruno William VeSota
|
Geboorte
|
(1922-03-25)25 Maart 1922
|
Sterfte
|
24 September 1976 (op 54)
|
Nasionaliteit
|
Amerikaans
|
Kinders
|
6
|
Beroep(e)
|
Akteur, regisseur, en skrywer
|
Aktiewe jare
|
1947–1974
|
Internet-rolprentdatabasis-profiel
|
- 1955: Dementia
- 1956: Female Jungle
- 1958: The Brain Eaters
- 1958: Daddy-O
- 1959: Attack of the Giant Leeches
- 1960: Code of Silence
- 1962: Invasion of the Star Creatures
- 1966: The Wild World of Batwoman
- 1967: The Last American Hobo
- 2015: Faith No More: Separation Anxiety