Bukittinggi
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bukittinggi (Indonesies: Hoë Heuwel) is 'n stad in Indonesië op die Sumatra-eiland in die Wes-Sumatra-provinsie. Die naam was vroeër Fort De Kock (tot 1950).
Bukittinggi | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indonesië |
Administratiewe gewes | Wes-Sumatra |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 25,24 vk km |
Hoogte bo seevlak | 930 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2004) | 100.000 |
- Bevolkingsdigtheid | 3.970/vk km |
Tydsone | UTC +7 |
- Somertyd | UTC +8 |
Amptelike webwerf | http://www.bukittinggikota.go.id/ |
Hierdie hoofstad van die Minangkebaumense.