Bulgaarse Wikipedia

Bulgaarse Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-bg.svg
Screenshot bg World Wide Web.png
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Bulgaars
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 6 Desember 2003
Huidige status Aktief
URL bg.wikipedia.org

Die Bulgaarse Wikipedia is die Bulgaarse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 6 Desember 2003 begin. Dit het tans ongeveer 284 500 artikels, en is die 40ste grootste Wikipedia.

StatistiekWysig

Die Wikipedia het tans 633 814 bladsye, waarvan 284 539 artikels is. Dit het 312 938 geregistreerde gebruikers, waarvan 701 as aktief gereken word. Hierdie gebruikers het in totaal 11 505 217 wysigings aangebring en 533 lêers opgelaai.

VoorbeeldWysig

Eksterne skakelsWysig