Birmaans
(Aangestuur vanaf Burmees)
Birmaans (မြန်မာစာ, mranma ca vir die geskrewe taal, en , mranma ca.ka: vir die gesproke taal) is 'n Tibeto-Birmaanse taal wat deur sowat 32 miljoen mense in Mianmar en Bangladesj gepraat word. Dit is die amptelike taal van Mianmar en die derde belangrikste inheemse taal van Indo-China ná Viëtnamees en Thai. Birmaans word in die Birmaanse skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.
Birmaans မြန်မာစာ / မြန်မာစကား | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Mianmar Bangladesj | |
Gebied: | Suid-Asië | |
Totale sprekers: | 32 miljoen (moedertaal) 10 miljoen (tweede taal)[1] | |
Taalfamilie: | Sino-Tibettaans Tibeto-Birmaans Lolo-Birmaans Birmaans | |
Skrifstelsel: | Birmaanse skrif | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Mianmar | |
Gereguleer deur: | Mianmar-taalkommissie | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | my | |
ISO 639-2: | mya | |
ISO 639-3: | mya | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Verwysings
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Birmaans.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Birmaans.
- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Burmese" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Januarie 2020. Besoek op 7 Oktober 2015.