Bydrae

Wikimedia dubbelsinnigheidsblad

'n Bydrae is jou aandeel in 'n saak, hetsy positief of negatief. Bydra is die aksie om te gee. Bydrae is 'n selfstandige naamwoord terwyl bydra 'n werkwoord is. Byvoorbeeld:

  • My bydrae is om koeksisters te bak.
  • Sal jy asb bydra deur koeksisters te bak?

Eksterne skakels

wysig