Maak hoofkeuseskerm oop

Camilla Ah Kin is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Blue Heelers (1994), All Saints (1998), Stupid Stupid Man (2006), en Here Come the Habibs! (2016).

Camilla Ah Kin
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2018: The Greenhouse

TelevisiereekseWysig

  • 1994: Blue Heelers
  • 1998: All Saints
  • 2001: Going Home
  • 2004: Stories from the Golf
  • 2006: Stupid Stupid Man
  • 2016: Here Come the Habibs!

Eksterne skakelsWysig