Cannes-rolprentfees 1952
Die 5de Cannes-rolprentfees is van 23 April – 10 Mei 1952 in Cannes, Frankryk, gehou. Nes met die vorige drie feeste het die hele jurie uit Franse bestaan. Die president was die skrywer Maurice Genevoix.[2]
Cannes-rolprentfees 1952
| ||
Datum | 23 April – 10 Mei 1952 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Getal prente | 43 in kompetisie 1 buite kompetisie 51 kortprente | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | An American in Paris | |
Palme d'Or | Two Cents Worth of Hope Othello[1] |
Die Palme d'Or is toegeken aan twee prente, Two Cents Worth of Hope deur Renato Castellani en Othello deur Orson Welles.[3] Die fees is geopen met An American in Paris deur Vincente Minnelli.
Pryse
wysigDie volgende mense en prente het in 1952 pryse ontvang:[1]
Rolprente
- Palme d'Or
- Two Cents Worth of Hope (Due soldi di speranza) deur Renato Castellani
- Othello deur Orson Welles
- Jurieprys: We Are All Murderers (Nous sommes tous des assassins) deur André Cayatte
- Beste regisseur: Christian-Jaque vir Fanfan la Tulipe
- Beste akteur: Marlon Brando vir Viva Zapata!
- Beste aktrise: Lee Grant vir Detective Story
- Beste draaiboek: Piero Tellini vir Cops and Robbers (Guardie e ladri)
- Beste musiek: Sven Sköld vir One Summer of Happiness (Hon dansade en sommar)
- Beste kinematografie: The Tale of Genji (Genji monogatari) deur Kōzaburō Yoshimura
- Beste liriese prent: The Medium deur Gian Carlo Menotti
Kortprente
- Kortprent-Palme d'Or: T Schot is te boord! deur Herman van der Horst
- Jurieprys: Indian Village (Indisk by) deur Arne Sucksdorff
- Beste kleur: Animated Genesis deur Peter Foldes, Joan Foldes
- Spesiale wetenskap- of pedagogieprys: Groenland: Vingt mille lieux sur les glaces deur Marcel Ichac, Jean-Jacques Languepin
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 "Awards 1952: All Awards". festival-cannes.fr. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2016. Besoek op 23 Mei 2018.
- ↑ "1952 - Viva Cannes!". cannes-fest.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 6 Junie 2017.
- ↑ "5ème Festival International du Film - Cannes". cinema-francais.fr (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 September 2019. Besoek op 6 Junie 2017.
Eksterne skakels
wysig- Fees se amptelike webtuiste
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia