Cannes-rolprentfees 1957
Die 10de Cannes-rolprentfees is van 2-17 Mei 1957 in Cannes, Frankryk, gehou.[1] Die Palme d'Or is toegeken aan Friendly Persuasion deur William Wyler.[2] Die fees is geopen met Around the World in 80 Days deur Michael Anderson.[3] Die Franse skrywer André Maurois was die president van die jurie.
Cannes-rolprentfees 1957
| ||
Datum | 2-17 Mei 1957 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Getal prente | 31 in kompetisie 29 kortprente | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | Around the World in 80 Days | |
Palme d'Or | Friendly Persuasion |
In 1957 was Dolores del Río die eerste vrouelid van die jurie vir die amptelike keuring.[4]
Pryse
wysigVan die mense en prente wat in 1957 pryse ontvang het, is:[5][2]
- Palme d'Or: Friendly Persuasion deur William Wyler
- Beste regisseur: Robert Bresson vir A Man Escaped
- Beste akteur: John Kitzmiller vir Valley of Peace (Dolina miru)
- Beste aktrise: Giulietta Masina vir Nights of Cabiria
- Jurieprys: Kanał deur Andrzej Wajda en The Seventh Seal deur Ingmar Bergman
Kortprente
- Palme d'Or: A Brief History (Scurtă Istorie) deur Ion Popescu-Gopo
- Spesiale vermelding: Ochotniki iujnikh morey (Les chasseurs des mers du sud) deur S. Kogan
- Beste dokumentêr: City of Gold deur Colin Low en Wolf Koenig
Verwysings
wysig- ↑ "1957 - La Loi de Cannes (The Law of Cannes)". cannes-fest.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 25 Mei 2017.
- ↑ 2,0 2,1 "10ème Festival International du Film - Cannes". cinema-francais.fr (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Maart 2019. Besoek op 6 Junie 2017.
- ↑ "Retro Cannes". mirror.co.uk. Besoek op 25 Mei 2017.
- ↑ "Honoring the Female Trailblazers of Cannes /2. Dolores del Río". harpersbazaar.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Maart 2019. Besoek op 6 Julie 2017.
- ↑ "Awards 1957: All Awards". cinema-francais.fr (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2016. Besoek op 2 September 2019.
Eksterne skakels
wysig- Fees se amptelike webtuiste
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia