Cannes-rolprentfees 1994
Die 47ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 12-23 Mei 1994 gehou. Die Amerikaanse akteur en regisseur Clint Eastwood was die voorsitter van die jurie en die Franse aktrise, sangeres en regisseur Jeanne Moreau het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied. Altesaam 52 rolprente en kortfilms is vir mededinging gekies.
Cannes-rolprentfees 1994
| ||
Datum | 12-23 Mei 1994 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Aanbieder | Jeanne Moreau | |
Getal prente | 23 (In Kompetisie) 21 (Un Certain Regard) 8 (Kortprente) | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | The Hudsucker Proxy | |
Afsluitingsfliek | Serial Mom | |
Palme d'Or | Pulp Fiction |
Die Amerikaanse rolprent Pulp Fiction van die regisseur Quentin Tarantino het die Palme d'Or gewen.[1][2][3] Die fees is geopen met Joel Coen se The Hudsucker Proxy en afgesluit met Serial Mom van John Waters.[4][5][6]
Belangrikste fliekpryse
wysigPrys | Rolprent | Regisseur | Land |
---|---|---|---|
Palme d'Or | Pulp Fiction | Quentin Tarantino | VSA |
Grand Prix | To Live (Huozhe) Burnt by the Sun (Oetomljonnje solntsem) |
Zhang Yimou Nikita Mikhalkov |
China Rusland, Frankryk |
Caméra d'Or | Coming to Terms with the Dead (Petits arrangements avec les morts) |
Pascale Ferran | Frankryk |
Jurieprys | Queen Margot (La Reine Margot) | Patrice Chéreau | Frankryk |
Kortfilm-Palme d'Or | El héroe | Carlos Carrera | Mexiko |
Ander pryse
wysigPrys | Wenner | Rolprent | Land |
---|---|---|---|
Beste regisseur | Nanni Moretti | Caro diario | Italië, Frankryk |
Beste draaiboek | Michel Blanc | Grosse Fatigue | Frankryk |
Beste akteur | Ge You | To Live (Huozhe) | China |
Beste aktrise | Virna Lisi | Queen Margot (La Reine Margot) | Frankryk |
Verwysings
wysig- ↑ "Cannes' conclusion gives Eastwood a break, American filmmakers accolades" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ Turan, Kenneth (24 Mei 1994). "Surprise Pick: 'Pulp Fiction' : Cannes report: Quentin Tarantino's film is the third movie about the underbelly of American life to win the Palme d'Or in the last six years". Los Angeles Times. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ Maslin, Janet (23 September 1994). "Film Festival Review: Pulp Fiction; Quentin Tarantino's Wild Ride On Life's Dangerous Road". The New York Times. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "Great Cannes Openers" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "Fewer American films in Cannes competition" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ Maslin, Janet (24 Mei 1994). "A Dark Comedy Wins at Cannes". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Desember 2019. Besoek op 10 Desember 2013.
Eksterne skakels
wysig- Fees se amptelike webtuiste
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Cannes-rolprentfees 1994.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia